Hot

Aksie Liedjies DVD – Afrikaans

R100.00

Kinders sal die aksie belaaide DVD geniet, propvol aantreklike liedjies en maklik om te volg woorde. Kom oefen saam met Jog die padda en vriende,terwyl hul sing, dans, klouter en klim in die tower Clamber Club tuin. Ontwikkel deur Arbeidsterapeut Liz Senior van Clamber Club. Die doel van hierdie DVD is om kinders se perseptuele motoriese vaardighede te ontwikkel en om kinders aan te moedig om te oefen.

SKU: DVD02 Category:
  • Additional information
  • Reviews (0)

Additional information

Age

1 – 3 Years, 3 – 6 Years

Skill

Educational, Imaginary, Sensory

Language

Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.


Be the first to review “Aksie Liedjies DVD – Afrikaans”